Die Melasse HandelsMaatskappy of soos dit bekend staan in Engels, Molasses Trading Company (MTC) is daargestel om deur sy distribusie netwerk, stoor fasiliteite en internasionale ondersteuning in veevoer tegnologie 'n diens te bied aan die industrie. Ons lewer hierdie diens deur die verskaffing van:

Aan die elektroniese kant verskaf ons dan ook rekenaars met E-pos en Internet fasiliteite om ons klante die voordeel van elektroniese handel te bied.

MTC is ook die enigste maatskappy wat 'n mobiele sonar beskikbaar het vir die teler, voerkraal eienaar en selfs ons gewone boer om dragtigheid te bepaal en komplikasies te voorkom en so jou reproduksie persentasie te bevorder.

In kort, dit is ons werk om 'n eenstop-diens aan te bied "as u dit soek sal ons dit kry" solank dit in ons veld is.

Klik hierop en maak MTC jou TUISBLAD

Klik op ons logo regs-onder op elke bladsy om terug te keer na die beginblad

 

 

2002 (c)  INWeb Designs.  (5000-121102)  All rights reseved.  

Welkom Besoeker -